Many a genealogist has the desire to publish a book, even if it is for distribution to the family only. How should you approach it?
Chris Stevenson from Utah gives valuable information. Click here. For the uninformed: after you have entered the blog, click on the little black triangles, as shown on the left, to view the index.
JAARPROGRAM
Klik op JAARPROGRAM hierbo vir besonderhede.
28 February 2010
27 February 2010
Annual General Meeting, 20 March 2010
Please take note that the Annual General Meeting of our branch will be held at the Church of the NG Congregation, Ontdekkerskruin, Phillips Avenue, Ontdekkers at 14:00 on Saturday, 20 March 2009.
The Agenda,
Minutes of the previous AGM and
Financial Statements for calender year 2009 follow below.
Minutes of the previous AGM and
Financial Statements for calender year 2009 follow below.
24 February 2010
Müller-familiebond hou 'n saamtrek
Die Antonie Michael Müller-familiebond (nakomelinge van Antonie Michael Müller) hou ’n saamtrek van 9 tot 11 April 2010 op die plaas Kleinberg, buite Mosselbaai.
Daartydens word die opgedateerde Müller-boek van 1990 bekendgestel. Georganiseerde toere na verskeie geskiedkundige plekke/plase in die distrikte van Mosselbaai, Riversdal en Herbertsdale sal ook onderneem word.
Die Müller-saamtrek wil by die geleentheid nie net die koms van hul stamvader 275 jaar gelede herdenk nie maar ook nuwe familiebande smee. Navrae kan gerig word aan Koot Müller by 083/378-9550 of stuur 'n epos deur hier te klik.

21 February 2010
Labuschagne: 155 op poslys en 800 op Facebook
Herman Labuschagne skryf soos volg op die Labuschagne-poslys:
Ons het nou 155 lede. Ons het ook ‘n Facebook-groep met ver oor die 800. Tik ’n soektog in vir “Labuschagne family research” – sonder aanhalingstekens, natuurlik.
Nog iets waarmee julle dalk graag sal wil speel: kyk gerus by www.geni.com. Dit is ’n genealogiese aanlyn-program wat met Facebook geïntegreer is. Dit werk besonder eenvoudig. Dit is ’n konsep waaroor ek en ’n paar ander navorsers al 10 jaar gelede begin droom het.

14 February 2010
Newsletter, February 2010
Neels Coertse (left) recently took over the reigns from Bob Saunders as editor of our newsletter. Bob requested to stand down due to work pressure.
Neels's first very informative letter follows below. He indeed had a good example of how to do it after Bob's good work over the last year.
Thanks, Bob, for informing us about branch activities and setting the standard.
Welcome Neels. We look forward to your initiatives.
Neels inter alia writes about:
- Questions and answers at the latest monthly meeting, giving a some important genealogical website links;
- The Protection of Personal Information Bill;
- A diary of important dates and
- Other branch activities.
11 February 2010
Nog twee hartseer-verhale
Na aanleiding van die Sandra Laing-storie wat onlangs in die nuus was, het Isebelle Krauss soos volg op SAGen gereageer:
1. Gemengde bloed
Een aspek van die gemengde bloed in Afrikaner-are (dit sluit almal in wat Setlaarbloed het), is dat daar ondertrouery met die Koi, Maleiers, Indiese mense en selfs mense van Angola plaasgevind het Daar was min vroue en baie mans. Buite-egtelike verwantskappe was veelvuldig.
Selfs Britse bloed is nie suiwer nie. En ek praat van middelklas-Britte. Waar dink u het die slawe in Europa heen verdwyn nadat slawerny onwettig verklaar is?
09 February 2010
The tragic story of Sandra Laing
Recently the story of South African Sandra Laing was in the news. The tragic story of how a white girl being born black tore a family apart may be read by clicking here.
Subscribe to:
Posts (Atom)