JAARPROGRAM

Vergaderings van die tak word elke derde Saterdag van die maand om 14h00 gehou by die Nederduits Gereformeerde Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan, Ontdekkers, Roodepoort.
Klik op JAARPROGRAM
hierbo vir besonderhede.

31 May 2012

Another library day

Penny Evans

Louise Dick and John Stephens.
The Library team met again on the 26th May 2012to carry on with the work in the library. The team consisted of Lucas Rinken, John Stephens, Graham Southey, Louise Dick, Giel Nel, Gerard Marloth and Penny Evans. Lucas transferred all the information about the library books from his laptop to the branch’s computer. He continued to add more books and booklets to the database.

21 May 2012

Suksesvolle werkswinkel

JOHN STEPHENS

Op Saterdag, 19 Mei 2012, is die eerste werkswinkel vanjaar om eie navorsingsprobleme in groepsverband te bespreek, gehou. Agt-en-twintig lede het die byeenkoms bygewoon.

 
Onder leiding van ervare groepsleiers Lucas Rinken, Dennis Pretorius en Richard Ford is daar aan lede se probleemvrae aandag gegee. Veral lede wat nog nie veel ervaring in genealogiese navorsing het nie, kon hierby baat vind. Meer ervare lede kon ook nuttige wenke in die gesprekke inbring.

15 May 2012

Verandering - Change

NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Daar het ‘n dringende verandering gekom en SATERDAG, 19 Mei 2012, se byeenkoms is vervang met die WERKSWINKEL OOR PROBLEME WAT JY ONDERVIND MET JOU EIE NAVORSING. Ons sal ‘n PANEEL van GESOUTE MENSE hê om te help met die beantwoording van jou probleme. STEL ASSEBLIEF VIR JOU ‘N LYS OP VAN PROBLEME sodat ons dit Saterdag onder oë kan neem.

PLEASE NOTE: We have an urgent change in Saturday's, 19 May 2012, program. The WORKSHOP ON PROBLEMS YOU’RE EXPERIENCING IN YOUR OWN RESEARCH will be the topic. We’ll have a PANEL of EXPERIENCED MEMBERS who’ll be there to assist in answering your problem questions. PLEASE DRAW UP A LIST OF PROBLEMS YOU’RE EXPERIENCING in order for us to try and solve these problems.

Newsletter: April 2012

 The latest newsletter of the branch is published below. Please be patient while it is loading. Use the icons below the report. "View in fullscreen" produces best results.

07 May 2012

Spanwerk in die biblioteek

 Hierdie foto's is Penny Evans se oes van die biblioteekdag waarydens twaalf van ons lede weer met die reorganisasie van die biblioteek besig was.

Foto 1
Foto 2
 Foto 1: Graham Southey en Marie van Aswegen se hande besig met die benaming en nommer van boeke.

Foto 2: Louise Dick, Graham en Hennie van Aswegen  besig met die nommer en uitsoek van boeke en pamflette.