JAARPROGRAM

Vergaderings van die tak word elke derde Saterdag van die maand om 14h00 gehou by die Nederduits Gereformeerde Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan, Ontdekkers, Roodepoort.
Klik op JAARPROGRAM
hierbo vir besonderhede.

15 May 2012

Verandering - Change

NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Daar het ‘n dringende verandering gekom en SATERDAG, 19 Mei 2012, se byeenkoms is vervang met die WERKSWINKEL OOR PROBLEME WAT JY ONDERVIND MET JOU EIE NAVORSING. Ons sal ‘n PANEEL van GESOUTE MENSE hê om te help met die beantwoording van jou probleme. STEL ASSEBLIEF VIR JOU ‘N LYS OP VAN PROBLEME sodat ons dit Saterdag onder oë kan neem.

PLEASE NOTE: We have an urgent change in Saturday's, 19 May 2012, program. The WORKSHOP ON PROBLEMS YOU’RE EXPERIENCING IN YOUR OWN RESEARCH will be the topic. We’ll have a PANEL of EXPERIENCED MEMBERS who’ll be there to assist in answering your problem questions. PLEASE DRAW UP A LIST OF PROBLEMS YOU’RE EXPERIENCING in order for us to try and solve these problems.