JAARPROGRAM

Vergaderings van die tak word elke derde Saterdag van die maand om 14h00 gehou by die Nederduits Gereformeerde Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan, Ontdekkers, Roodepoort.
Klik op JAARPROGRAM
hierbo vir besonderhede.

07 February 2012

Begafnisbriewe

Behalwe dat die Tak se Algemene Jaarvergadering op 18 Februarie 2012 om 14.00 gehou word, sal Dennis Pretorius ‘n aanbieding doen oor die Begrafnisbrief-projek waarvan Hobbie Stoffberg die projekleier is.

Lede word gevra om asseblief alle begrafnisbriefies in hulle besit saam te bring sodat dit ingeskandeer/gefotografeer kan word. Hierdie briefies sal dan uiteindelik op die e-GGSA se webblad geplaas word waar dit vir alle genealoë toeganklik sal wees.