JAARPROGRAM

Vergaderings van die tak word elke derde Saterdag van die maand om 14h00 gehou by die Nederduits Gereformeerde Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan, Ontdekkers, Roodepoort.
Klik op JAARPROGRAM
hierbo vir besonderhede.

28 February 2010

Writing your book

Many a genealogist has the desire to publish a book, even if it is for distribution to the family only. How should you approach it?

Chris Stevenson from Utah gives valuable information. Click here. For the uninformed: after you have entered the blog, click on the little black triangles, as shown on the left, to view the index.

27 February 2010

Annual General Meeting, 20 March 2010

Please take note that the Annual General Meeting of our branch will be held at the Church of the NG Congregation, Ontdekkerskruin, Phillips Avenue, Ontdekkers at 14:00 on Saturday, 20 March 2009.

The Agenda,
Minutes of the previous AGM and
Financial Statements for calender year 2009 follow below.

24 February 2010

Müller-familiebond hou 'n saamtrek

Die Antonie Michael Müller-familiebond (nakomelinge van Antonie Michael Müller) hou ’n saamtrek van 9 tot 11 April 2010 op die plaas Kleinberg, buite Mosselbaai.

Daartydens word die opgedateerde Müller-boek van 1990 bekendgestel.  Georganiseerde toere na verskeie geskiedkundige plekke/plase in die distrikte van Mosselbaai, Riversdal en Herbertsdale sal ook onderneem word.

Die Müller-saamtrek wil by die geleentheid nie net die koms van hul stamvader 275 jaar gelede herdenk nie maar ook nuwe familiebande smee. Navrae kan gerig word aan Koot Müller by 083/378-9550 of stuur 'n epos deur hier te klik.

21 February 2010

Labuschagne: 155 op poslys en 800 op Facebook

Herman Labuschagne skryf soos volg op die Labuschagne-poslys:

Ons het nou 155 lede. Ons het ook ‘n Facebook-groep met ver oor die 800. Tik ’n soektog in vir Labuschagne family research” – sonder aanhalingstekens, natuurlik.

Nog iets waarmee julle dalk graag sal wil speel: kyk gerus by www.geni.com. Dit is ’n genealogiese aanlyn-program wat met Facebook geïntegreer is. Dit werk besonder eenvoudig. Dit is ’n konsep waaroor ek en ’n paar ander navorsers al 10 jaar gelede begin droom het.

14 February 2010

Newsletter, February 2010

Neels Coertse (left) recently took over the reigns from Bob Saunders as editor of our newsletter.  Bob requested to stand down due to work pressure.

Neels's first very informative letter follows below.  He indeed had a good example of how to do it after Bob's good work over the last year.

Thanks, Bob, for informing us about branch activities and setting the standard. 

Welcome Neels. We look forward to your initiatives.

Neels inter alia writes about:
  1. Questions and answers at the latest monthly meeting, giving a some important genealogical website links;
  2. The Protection of Personal Information Bill;  
  3. A diary of important dates and
  4. Other branch activities.

    11 February 2010

    Nog twee hartseer-verhale

    Na aanleiding van die Sandra Laing-storie wat onlangs in die nuus was, het Isebelle Krauss soos volg op SAGen gereageer:


    1. Gemengde bloed
      Een aspek van die gemengde bloed in Afrikaner-are (dit sluit almal in wat Setlaarbloed het), is dat daar  ondertrouery met die Koi, Maleiers, Indiese mense en selfs mense van Angola plaasgevind het  Daar was min vroue en baie mans.  Buite-egtelike verwantskappe was veelvuldig.

      Selfs Britse bloed is nie suiwer nie. En ek praat van middelklas-Britte.  Waar dink u het die slawe in Europa heen verdwyn nadat slawerny onwettig verklaar is?

      09 February 2010

      The tragic story of Sandra Laing

      Recently the story of South African Sandra Laing was in the news. The tragic story of how a white girl being born black tore a family apart may be read by clicking here.

      30 January 2010

      Ons nuwe blog

      Die Wes-Gauteng-tak het vanaf 3 Februarie 2010 'n nuwe blog. Dit is herontwerp met die volgende in gedagte:
      1. Die leesbaarheid van die blog is beter, omdat met die sleepbalk by elke berig weggedoen is. Op elke bladsy van die tuisblad (home page) sal net vyf berigte verskyn. Lesers kan na daaropvolgende bladsye gaan om ouer berigte te lees. Die blog se kleure is sagter op die oog.
      2. Die blog sal nie oorvol en onnet voorkom nie. U sal slegs die eerste paar sinne van 'n berig sien.  Sodoende sal 'n beter blik op die inhoud van die blog gegee word. Die res van 'n berig kan gelees word deur op "Lees verder/Read more" te klik -- soos hieronder.

      His daughter (at school) initiated it

      Kriek Fourie, our branch treasurer, started his research 9 years ago when his daughter came home from school and asked who their family was and where they had they come from. Now he has 22 000 names on his databasis.

      First he started researching the Fouries and then his mother’s side, the Gerbers. Then followed:

      Meeting 17 relatives after 75 years

      Katheen Chaban (centre), with daughter Cheryl Chaban (left) and friend Jennifer Fraser, met family members she didn’t know she had on trip to Ireland.

      So a non-drinking Winnipeg senior walks into an Irish pub and ends up meeting 17 relatives she didn't know she had.Sounds like the start of a joke, right?

      Informative, lively and amusing Q & A

      By Penny Evans, Blog Journalist

      The West Gauteng branch of the GGSA met on 16 January 2010 at the Dutch Reformed Church Ontdekkerskruin, Philips Avenue, Discovery.

      The meeting took the form of a question and answer session. Richard Ford (left), Dennis Pretorius (right) and Lucas Rinken (below left) formed the panel who answered the questions.

      Members of the branch eagerly participated and the afternoon was very informative, lively and amusing.

      19 January 2010

      "Speakers' Corner"



      Het u iets op die hart oor die genealogie of oor die tak se aktiwiteite? Het u 'n voorstel? Publiseer dit hier vir almal om te weet.

      Vertel ons daarvan. Laat almal wat hierdie webtuiste lees dit sien.

      U kan hieronder u mening gee oor enigiets rakendedie genealogie. Dis ons eie "Speakers' Corner". Wat u hier skryf, is binne enkele sekondes daar vir almal wat hier kom kyk, om te lees. Hoe meer ons hier gesels, hoe beter insig kry ons almal.