JAARPROGRAM

Vergaderings van die tak word elke derde Saterdag van die maand om 14h00 gehou by die Nederduits Gereformeerde Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan, Ontdekkers, Roodepoort.
Klik op JAARPROGRAM
hierbo vir besonderhede.

23 May 2011

A visit to the Parktown Family History Centre

Report and photographs by Penny Evans

Gwyneth Thomas gives her talk.
A visit to Parktown Family History Centre on 14 May 2011 was well attended by members of the West Gauteng branch of the GSSA. Members were made to feel welcome by the directors Elder Lewin and Sister Pat Daubney, who gave of their time and expertise to assist members.

Members were able to use all the facilities to research their family history. The directors allowed our branch to use their kitchen so that we could have a break for refreshments, which were provided by Margaret Humphries and her team.
Doing research.

Christa Roberts.
Gwyneth Thomas, a branch member, gave a short but interesting talk on the resources available in the centre. Gwyneth assists at the centre when they have staff shortages.

Parktown Family History Centre is well equipped with facilities for research.

• Free use of computers and the familysearch website
• Free use of microfilm readers;
• Over 20,000 microfilms;
Elsabé Calitz.
• On line websites for other countries;
Robin Templeton.
• Church records with reference to microfilms—all denominations;
• Civil registrations for the four main provinces;
• British census records;
• South African voters rolls;
• General reference books, individual South African genealogy books, 1820 settlers and old atlases.

The LDS Church is in the process of indexing and digitizing all the church records which are available to them.

This centre is closed on Mondays. It is open from 9.30am to 2.30pm Tuesdays to Fridays. It opens 7am to 2.30pm on Saturdays.

We are very fortunate to be able to use this centre which has such a vast storehouse of records. A big thank you to the staff who welcomed and assisted us.

Click on a photoghraph to enlarge.

10 May 2011

Lucas Rinken se Toekenning van Uitnemendheid

Klik op foto om te vergroot.
Lucas Rinken
Lucas Rinken, jarelange voorsitter van die Wes-Gautengtak van die GGSA, het vroeër vanjaar die gesogte Toekenning van Uitnemendheid van die Genootskap ontvang vir sy waardevolle genealogiese bydrae, in die besonder vir sy werk aan e-SAGI.  (Klik HIER om meer daarvan te lees.)

Hieronder volg sy tipiese, beskeie Rinken-dankbetuiging wat hy in 'n e-pos aan sy vriende gestuur het:

Graag wil ek julle almal bedank vir die nominasie en die pragtige motivering daaraan verbonde.

Soos ek aan julle toe genoem het, het ek geweet dat my beskeie aandeel nie Genealoog van die Jaar verdien nie en ek is dankbaar dat hierdie spogtoekenning aan 'n meer verdienstelike paar gegee is vir die tweede uitgawe van hul prag werk oor die De Beer-familie. My hartelike gelukwensing aan Diwwie en Jaleen.

Dit was nogatans 'n eer om genomineer te gewees het en dat dit uitgeloop het op die toekenning wat wel aan my gemaak is, het my onverwags betrap. Ek het dit nooit verwag nie en dink steeds dat ek dit nie verdien nie.

Ek sien die toekenning egter as nie net vir my nie, want die bietjie wat ek gedoen het was nooit alleen nie.  Daar was altyd vele helpers wat my op hul hande gedra het en my taak ligter gemaak het. Ek kan nie name noem nie, daar is net te veel en dit sal moeilik wees om dit in enige volgorde te rangskik.

My hartelike en dankbare gelukwense dus aan julle almal asook aan baie ander wie nie hierdie e-pos sal ontvang nie.

Dis 'n eer om saam met julle te kan werk. Ek vertrou en bid dat my gesondheid dit vir my sal toelaat om nog lank saam met julle te werk en ons tak verder uit te bou.


Lucas, jy verdien dit deur en deur na soveel jare se ywer en geduld. Geluk daarmee. Die tak is dankbaar om jou in ons midde te hê. -- Die takbestuur.

    02 May 2011

    Ons lede se navorsing

    John Stephens, sekretaris van die tak, het die volgende lys gestuur van die vanne wat tak-lede navors.

    Barbara Bouwer: Van Niekerk; Pienaar; Smit; Kruger; Bouwer; Du Plessis; Van Wyk; Viljoen; Van der Merwe; Strydom
    Elsie Calitz: Calitz
    Neels Coertse: Coertse
    Louise Dick: Dick; Van der Westhuizen; Clack; Dignon; Veloen; Greyling; Greyvenstein
    Louw du Plessis: Du Plessis Dorsland Trekker; Diedericks
    Herman Esterhuizen: Esterhuizen
    Penny Evans: Gass
    Richard Ford: Bester; Ford; Marais; Meyer; Nel; Schoon; Dunaiski; Reichelt
    Don Hodgkinson: Hodgkinson
    Ruth Jobson: Jobson
    Kriek Fourie: Fourie; Van Daalen; Knoetze; Gerber; Westphall
    Margaret Humphries: Humphries; Bennett; Freshwater; Quirk; Currin; Marais; Mare; Van der Nest; Vosloo; Freemantle
    Andre Janse van Rensburg: Janse van Rensburg
    Gerard Marloth: Marloth
    Petro Meyer: Meyer
    Milford Juniper: Juniper
    Giel Nel: Nel
    Pieter Oosthuizen: Oosthuizen
    Ds. Hennie le Roux: Peiker
    Ben Leach: Leach; Du Preez; Nel; Higginson; Scholtz; Grimes; Du Plessis
    Dennis Pretorius: Pretorius; Boshoff; Nienaber; Scott; Lamprecht; Schoeman; Gerber; Mc Donald; Graaf; Herbst; Kemp; Van Niekerk; Sabdbrink; Sluiter; Buitendach
    Lucas Rinken: Rinken; Renke; Renneke ens.; De Wet; Koch; Rall; Brooks; Adendorff
    Christa Roberts: Roberts
    Bob Saunders: Saunders; Jones; Lester; Rampling; Lawson; Landman; Lester
    Graham Southey: Southey
    John Stephens: Stephens; Campher; Vermeulen; Nelson; Roberts; Wallis
    Colin Steyn: Steyn
    Robyn Templeton: Templeton
    Gwyneth Thomas: Thomas
    Ilse van Zyl: Steyn; Van Zyl
    Frans en Donna Viljoen: Marx; Grobler
    John Schwartz: Schwartz; Janse van Rensburg; Perkins; Moore; Thorndyke

    25 April 2011

    The new constitution

    By Penny Evans

    On the16 April 2011 members of the West Gauteng branch met on a cold and rainy day to listen to Richard Ford speak about the new constitution and sound branch management.

    Richard Ford
    The GSSA was established in 1964. A decision was taken at the AGM in 2010 to update the constitution. Richard Ford was asked to head this committee. The three members who assisted him were Martin Zoelner, Simon du Plooy and Neels Coertse.

    An important change made was that branch management was brought into the new constitution.

    He said that two specific articles in the new constitution are also very important. Article 8:2:3 states that notice of the AGM meetings of national council and branches should call for submission of portfolio and branch reports. This should include complete financial reports covering the previous calendar year. Nominations for the election of office bearers are to reach the national or branch secretary within ten days of the notice of the AGM .

    The national or branch secretary shall circulate the agenda of the meeting, along with the supporting documents fourteen days before the AGM. Article 8:7 deals with the recording of proceedings. The minutes shall be distributed among members of the meeting within three weeks of the meeting. To conclude he mentioned the objectives of the society which are:

    • To promote and facilitate interest in, and a general understanding of, the importance of research in genealogy and family history among members of the society, other interested people, and the general public;

    • To provide a wide range of meetings, educational courses, projects and services about genealogy and family history for the general benefit of members of the Society, and other people;

    • To encourage the observance of the highest standards of research by members of the Society, and to promote reliability, integrity and professionalism of all South African genealogists;

    • To be actively involved in the preservation of genealogical records and memorabilia and

    • To establish and maintain contact with like-minded societies throughout the world.

    13 April 2011

    Newsletter: April 2011

    The latest newsletter of the branch is published below.
    Please be patient while it is loading.
    Click on "Wes-Gauteng-nuusbrief 2011-04" below to enlarge.
    Wes-Gauteng-nuusbrief 2011-04

    02 April 2011

    Nuwe pryse vir SAG

    Prof Christo Viljoen skryf op SA Genealogie:  Mnr Leon Endemann, Hoofnavorser van GISA, het die volgende boodskap deurgegee wat ek graag aan SAGenealogie ingeskrewenes aanstuur om te benut voordat die prysverhoging in werking tree:

    "Vanweë verhoogde drukkostes is GISA genoodsaak om die SAG (SA Genealogieë) reeks van boeke se prys te verhoog. Die verhoogde pryse tree onmiddelik in werking, maar tot 14 April 2011 sal die ou tariewe nog geldig wees, d.w.s. R400 per volume en R6 400 per stel van 18 boeke. Daarna, vanaf 15 April, sal die prys verhoog na R500 as kleinhandelprys per boek en R7 200 vir die hele stel."

    Deel 5 bestaan uit 2 volumes, dele 5a en 5b. In totaal is daar 18 boeke in die hele stel van 17 dele.

    Klik HIER om by GISA se webwerf uit te kom.

    22 March 2011

    Genootskap-toekennings, 2011

    Die Genootskap se Nasionale Uitvoerende komitee het op 12 Maart, 2011by sy algemene jaarvergadering verskeie toekennings aan sy lede gedoen. Die lys is:

    GENOOT/FELLOW
    Dr Shelagh O’Brien Spencer

    ERE-LIDMAATSKAP
    Isabel Groesbeek

    GENEALOOG VAN DIE JAAR
    Jaleen en Diwwie de Beer

    UITNEMENDHEID
    • Joan Augustyn
    • Lucas Rinken
    • Helena Garner
    • Uitstalspan (Wes-Kaap) olv Mariana Olivier, Alta Griffiths, Eugene du Toit, Lorraine Fautley, Engela v Dyk, Simoné Kay & Anita Slabbert
    • MA Venter
    • Alta Griffiths; Simoné Kay, Andre v Wyk, Annemie Lourens, Dr Dawid de Klerk, Dirk v Rooyen, Johann Claassen, Nicky Lategan, Sasa Malan; William Warrington

    MERIETE
    • Hercules Jurgens Engela
    • Alta Griffiths
    • Ds FA Smith

    EKSTRA-MYLTOEKENNINGS
    Richard Ball, John Schwartz; Peter Moss Beverley Moss Moss jr en Petro Coreejes¬ Brink; Sarel Burger; Capensis redaksionele span o.l.v. Sasa Malan; Gerhard Geldenhuis & Max White; Ben Cilliers; Gert Claassen; Gideon de Kock; Willieta de Swardt; Peter Dixon; Simon du Plooy; Engela vd Linde; Martie du Toit & JC Malan; Richard Ford, Anne Lemkuhl, Keith Meintjes, Elmarie Weyers; Marie Greyvenstein; Margaret Gundry; Johann Hanekom; Ellen Harmse; Elma Human, Ilze Krapohl, Thys & Engela Blom, Tobie vd Spuy;Helene Retief Lombard; Johan Loubser; Ockert Malan; Dennis Pretorius; Petrus Retief; Barnard Smit; Pauline Swanepoel; Simon Wessels.

    18 March 2011

    Verslag oor die Genootskap se nasionale algemene jaarvergadering, 2011

    Die Genootskap se nasionale uitvoerende komitee het op Saterdag, 12 Maart 2011, 'n suksesvolle algemene jaarvergadering in Vereeniging gehou.  Die algemene indruk was dat die "GGSA-kook".

    Daar is gepraat oor 'n nuwe grondwet, nuwe webwerf, nuwe familieregisters, nuwe CD-ettikette, nuwe gen-handleiding nuwe toevoegings tot die begraafplaasprojek en wat nog. 
    Die plek waar die vergadering gehou is, was uitstekend, die kos keurig en alles fyn georganiseerd.

    In sy jaarverslag het die President, Hendrik Louw,  die volgende aangeroer:

    • Die GGSA-handelsmerk moet uitgebou word;
    • GGSA-produkte is 'n belangrik bron van inkomste vir GGSA en help om die ledegeld binne perke te hou. Lede word aangemoedig om hulle genealogiese navorsing vir die GGSA beskikbaar te stel.
    • Die kwessie van internasionale-affiliasie is op die tafel geplaas. Inligting sal ingewin word en by die volgende NUK-vergadering bespreek word. Die vraag is gevra of GGSA die organisatoriese infrastruktuur het daarvoor.
    • 'n Uitgebreide databasis wat die landswye inligting van lede sal bevat word in vooruitsig gestel.
    • Die kwessie van takke wat finansiële hulp nodig het, kan hanteer word deur 'n motivering aan die NUK te rig. 'n Uitnodiging word gerig aan takke wat spesiale bemarkingsprojekte aanpak om aansoek te doen vir finansiële steun.

    Finansies

    Die tessourier, André Heydenrich, het in sy verslag aangedui dat verlede jaar 'n mooi surplus getoon het. Takke kan gerus met kreatiewe bemarkingspogings vorendag. Die surplus is grootliks danksy die verkope van produkte. Ledegeld word met R10 verhoog. Daar is ou Familia’s by André wat takke kan kry om teen 'n afslagprys te verkoop.

    ‘n Produktelys is beskikbaar by André. Kerkregisters mag nie verkoop word nie en word weggegee saam met van die ander produkte wat te koop aangebied word.

    Sestig persent van die takke (7 uit die 11) plus minstens drie lede van die NUK vorm 'n kworum vir 'n AJV-vergadering. Takke wat dit nie kan bywoon nie, kan 'n volmag stuur waardeur hulle wel as teenwoordig aangeteken sal word.

    Vise-President, Petro Corejees-Brink

    Sy het die afgelope jaar twee referate by buite-instansies gelewer waar die GGSA se werksaamhede op akademiese vlak onder die aandag gebring is. Wat betref die begraafplaasprojek, skryf sy in haar verslag: “Buite ons eie genealogiese kringe weet min mense van die Google Earth projek”. 'n Bewusmakingsaksies sal begin moet word.

    GGSA-projekte: Dennis Pretorius

    • Gedurende 2009/10 is die Braamfontein begraafplaas, voltooi,
    • Die projek om 'n nasionale indeks van die onderskeie meesterskantoor se indekse saam te stel, het nog nie gerealiseer nie, omdat die nodige samewerking van die takke se kant af ontbreek.
    • Ontsluiting van die 1984- kieserslys. Tikwerk is steeds aan die gang en vrywilligers word versoek om na vore te kom. Dis ‘n geweldig taak. Takke word versoek om in te koop en 'n letter van die alfabet te “aan te neem”.

    Webblad: Dirk Bloem

    Die ou webblad word verwyder, omdat dit ou inligting bevat. Die skakel sal egter outomaties oorskakel na die webwerf van EGGSA.

    Die nuwe een sou reeds aktief gewees het, as die takke hul inligting aan Dirk gestuur het. Takke wat binne die volgende drie maande nie hulle inligting aan hom stuur nie sal nie op GGSA se webwerf gereflekteer word nie.

    Die begrafnisbriewe van SAGen sal op GGSA se webwerf opgeneem word. GGSA-lede word versoek om begrafnisbriewe in te skandeer en aan Dirk te stuur. Die Noorwes-tak sal hulle s'n afsonderlik bemark.

    Familia: Richard Ford

    Sowat 3 000 Familia’s is dié jaar uitgestuur waarvan die meeste harde kopië is. Die totale koste vir druk en verspreiding was R75 000. Die redakteurskomitee bestaande uit Anne Lemkuhl, Keith Meintjies en Elmarie Weyers word in die verslag spesiaal bedank.

    Skakeling En Bemarking: Rentia Landman

    Radiopraatjies gelewer
    Aanmoediging van die skakelpersone van die onderskeietakke
    Hemde met GGSA logo en nuwe GGSA-plakkate in proses

    Takverslae

    Die takverslae is met dank aanvaar. Hulle spreek van goeie ondersteuning vir hulle lede en besondere inisiatief met bemarking.

    Mosie: Noord-Transvaal

    Dit handel oor Ancestry24 wat die boeke in die tak se biblioteek wil digitaliseer en die tak vra wat moet hulle doen. Die AJV besluit dat dit nie gedoen mag word nie, maar dat die President met Ancestry 24 in gesprek tree oor die moontlikheid van 'n kontraktuele verbintenis tot voordeel van GGSA-lede.

    Bestuursverkiesing

    President - Hendrik Louw
    Vise-president - Petro Corjees-Brink
    Nasionale Sekretaris - Leoni Barnard
    Nasionale Tesourier – André Heydenrych
    Addisionele lid - Dirk Bloem (GGSA-webtuiste en tegnologie)
    Gekoöpteerde lede:
    Familia - Richard Ford
    Omnibus – Judie Meyer (Johan Pottas was nie weer beskikbaar nie)
    Skakeling & Bemarking - Rentia Landman
    Projekte - Dennis Pretorius
    • Die volgende AJV is op 16/17 Maart 2012 in Uniondale met die tema: Go Country.

    17 March 2011

    Newsletter: March 2011

    The latest newsletter of the branch is published below. 
    Please be patient while it is loading. 
    Click on "Wes-Gauteng-nuusbrief 2011-03" below to enlarge.
    Wes-Gauteng-nuusbrief 2011-03

    07 March 2011

    Verby 600 000!

    Lucas Rinken
    Verby 600 000, op pad na 700 000.

    Dit is wat aan die gebeur is met Lucas Rinken se e-SAGI, seker die mees omvattende genealogiese databasis in Suid-Afrika.

    Lucas wat ook voorsitter van die Wes-Gautengtak is, het bekendgemaak dat hy onlangs  bogenoemde syfer bereik het.  En nog is het einde niet.  Hy werk nog elke dag met dieselfde ywer om die data wat hy van oral ontvang, met sy data saam te smelt.  Dis nie 'n eenvoudige proses nie.  Hy moet seker maak dat die inligting wat hy van 'n familie ontvang, inskakel by sy bestaande inligting om sodoende koppelings tussen families te maak. Juis dit is die groot waarde van e-SAGI.  Dis nie bloot net name en datums nie.

    Lucas help iemand se familie vind.
    Te midde van Lucas se harde werk (eerder slim werk) het hy altyd 'n dankie aan almal wat hom van data voorsien.  "Ek sou dit nooit alleen kon nie," sê hy telkens as hy 'n nuwe mylpaal bereik.

    Lucas is gereeld by genealogiese uitstallings in Gauteng en omliggende gebiede. Dan word hy oorval met navrae -- meestal met goeie gevolg.

    Klik HIER vir meer inligting oor e-SAGI en hoe om dit te bestel.

    04 March 2011

    The world's biggest family: The man with 39 wives, 94 children and 33 grandchildren

    Ziona Chana lives with all of them in a 100-room mansion;
    His wives take it in turns to share his bed;
    It takes 30 whole chickens just to make dinner.

    Click on any picture to enlarge it.

     
      He is head of the world's biggest family - and says he is 'blessed' to have his 39 wives.

      Ziona Chana also has 94 children, 14-daughters-in-law and 33 grandchildren.

      They live in a 100-room, four storey house set amidst the hills of Baktwang village in the Indian state of Mizoram, where the wives sleep in giant communal dormitories.


      With 100 rooms the Ziona mansion is the biggest concrete structure in the hilly village of Baktawng You treat this place like a hotel. With 100 rooms the Ziona mansion is the biggest concrete structure in the hilly village of Baktwang.  Mr Chana said: 'Today I feel like God's special child. He's given me so many people to look after.

      'I consider myself a lucky man to be the husband of 39 women and head of the world's largest family.'

      The family is organised with almost military discipline, with the oldest wife Zathiangi organising her fellow partners to perform household chores such as cleaning, washing and preparing meals. One evening meal can see them pluck 30 chickens, peel 132 pounds of potatoes and boil up to 220 pounds of rice.


      Coincidentally, Mr Chana is also head of a sect that allows members to take as many wives as he wants.


      The senior ladies of the Chana family
      He even married ten women in one year, when he was at his most prolific, and enjoys his own double bed while his wives have to make do with communal dormitories.

      He keeps the youngest women near to his bedroom with the older members of the family sleeping further away - and there is a rotation system for who visits Mr Chana's bedroom.

      Rinkmini, one of Mr Chana's wives who is 35 years old, said: 'We stay around him as he is the most important person in the house. He is the most handsome person in the village. She says Mr Chana noticed her on a morning walk in the village 18 years ago and wrote her a letter asking for her hand in marriage.

      And Mr Chana, whose religious sect has 400 members, says he has not stopped looking for new wives. 'To expand my sect, I am willing to go even to the U.S. to marry,' he said.

      One of his sons insisted that Mr Chana, whose grandfather also had many wives, marries the poor women from the village so he can look after them.

      01 March 2011

      Jaarprogram, 2011



      DATUMTYDPLEKONDERWERP/GELEENTHEID
      2 – 6 Maart10.00 – 18.00Hobby-X in die Dome, RandburgOns hanteer 'n stalletjie namens die GGSA.
      19 Maart14:00Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin Ds. Kobus van Tonder: "Die Dorslandtrek"
      16 April:14:00Ned. Geref. Kerk OntdekkerskruinDirk Bloem: "Die Nuwe Webwerf van die GGSA".
      14 Mei:09.00 - 14.30LDS-kerk, ParktownEie navorsing onder leiding van gesoute navorsingslede.
      18 Junie:14:00Ned. Geref. Kerk OntdekkerskruinRichard Ford: "Die Nuwe Hersiene Grondwet van die GGSA" en hoe dit ons raak.
      16 Julie: 14:00Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin Marius Smit: 'n Drukker vertel hoe om jou publikasie mooi te maak en wat die pryse is.
      20 Augustus:14:00Ned. Geref. Kerk OntdekkerskruinBesonderhede sal mettertyd bekend gemaak word.
      3 September:Van 09.00PretoriaOns beman 'n stalletjie by die Genealogie- en Familie-erfenisfees gereëk deur Isabel Groesbeek.
      17 September:Van 09.00 Panorama-begraafplaasGiel Nel en taklede: optekening van die grafte
      15 Oktober: 14:00Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin Ons wag voorstelle in van lede vir hierdie byeenkoms.
      19 November:14:00Ned. Geref. Kerk OntdekkerskruinAfsluitingsgeleentheid.