Prof Christo Viljoen skryf op SA Genealogie: Mnr Leon Endemann, Hoofnavorser van GISA, het die volgende boodskap deurgegee wat ek graag aan SAGenealogie ingeskrewenes aanstuur om te benut voordat die prysverhoging in werking tree:
"Vanweë verhoogde drukkostes is GISA genoodsaak om die SAG (SA Genealogieë) reeks van boeke se prys te verhoog. Die verhoogde pryse tree onmiddelik in werking, maar tot 14 April 2011 sal die ou tariewe nog geldig wees, d.w.s. R400 per volume en R6 400 per stel van 18 boeke. Daarna, vanaf 15 April, sal die prys verhoog na R500 as kleinhandelprys per boek en R7 200 vir die hele stel."
Deel 5 bestaan uit 2 volumes, dele 5a en 5b. In totaal is daar 18 boeke in die hele stel van 17 dele.
Klik HIER om by GISA se webwerf uit te kom.
JAARPROGRAM
Klik op JAARPROGRAM hierbo vir besonderhede.
02 April 2011
22 March 2011
Genootskap-toekennings, 2011
Die Genootskap se Nasionale Uitvoerende komitee het op 12 Maart, 2011by sy algemene jaarvergadering verskeie toekennings aan sy lede gedoen. Die lys is:
GENOOT/FELLOW
Dr Shelagh O’Brien Spencer
ERE-LIDMAATSKAP
Isabel Groesbeek
GENEALOOG VAN DIE JAAR
Jaleen en Diwwie de Beer
UITNEMENDHEID
• Joan Augustyn
• Lucas Rinken
• Helena Garner
• Uitstalspan (Wes-Kaap) olv Mariana Olivier, Alta Griffiths, Eugene du Toit, Lorraine Fautley, Engela v Dyk, Simoné Kay & Anita Slabbert
• MA Venter
• Alta Griffiths; Simoné Kay, Andre v Wyk, Annemie Lourens, Dr Dawid de Klerk, Dirk v Rooyen, Johann Claassen, Nicky Lategan, Sasa Malan; William Warrington
MERIETE
• Hercules Jurgens Engela
• Alta Griffiths
• Ds FA Smith
EKSTRA-MYLTOEKENNINGS
Richard Ball, John Schwartz; Peter Moss Beverley Moss Moss jr en Petro Coreejes¬ Brink; Sarel Burger; Capensis redaksionele span o.l.v. Sasa Malan; Gerhard Geldenhuis & Max White; Ben Cilliers; Gert Claassen; Gideon de Kock; Willieta de Swardt; Peter Dixon; Simon du Plooy; Engela vd Linde; Martie du Toit & JC Malan; Richard Ford, Anne Lemkuhl, Keith Meintjes, Elmarie Weyers; Marie Greyvenstein; Margaret Gundry; Johann Hanekom; Ellen Harmse; Elma Human, Ilze Krapohl, Thys & Engela Blom, Tobie vd Spuy;Helene Retief Lombard; Johan Loubser; Ockert Malan; Dennis Pretorius; Petrus Retief; Barnard Smit; Pauline Swanepoel; Simon Wessels.
GENOOT/FELLOW
Dr Shelagh O’Brien Spencer
ERE-LIDMAATSKAP
Isabel Groesbeek
GENEALOOG VAN DIE JAAR
Jaleen en Diwwie de Beer
UITNEMENDHEID
• Joan Augustyn
• Lucas Rinken
• Helena Garner
• Uitstalspan (Wes-Kaap) olv Mariana Olivier, Alta Griffiths, Eugene du Toit, Lorraine Fautley, Engela v Dyk, Simoné Kay & Anita Slabbert
• MA Venter
• Alta Griffiths; Simoné Kay, Andre v Wyk, Annemie Lourens, Dr Dawid de Klerk, Dirk v Rooyen, Johann Claassen, Nicky Lategan, Sasa Malan; William Warrington
MERIETE
• Hercules Jurgens Engela
• Alta Griffiths
• Ds FA Smith
EKSTRA-MYLTOEKENNINGS
Richard Ball, John Schwartz; Peter Moss Beverley Moss Moss jr en Petro Coreejes¬ Brink; Sarel Burger; Capensis redaksionele span o.l.v. Sasa Malan; Gerhard Geldenhuis & Max White; Ben Cilliers; Gert Claassen; Gideon de Kock; Willieta de Swardt; Peter Dixon; Simon du Plooy; Engela vd Linde; Martie du Toit & JC Malan; Richard Ford, Anne Lemkuhl, Keith Meintjes, Elmarie Weyers; Marie Greyvenstein; Margaret Gundry; Johann Hanekom; Ellen Harmse; Elma Human, Ilze Krapohl, Thys & Engela Blom, Tobie vd Spuy;Helene Retief Lombard; Johan Loubser; Ockert Malan; Dennis Pretorius; Petrus Retief; Barnard Smit; Pauline Swanepoel; Simon Wessels.
18 March 2011
Verslag oor die Genootskap se nasionale algemene jaarvergadering, 2011
Die Genootskap se nasionale uitvoerende komitee het op Saterdag, 12 Maart 2011, 'n suksesvolle algemene jaarvergadering in Vereeniging gehou. Die algemene indruk was dat die "GGSA-kook".
Daar is gepraat oor 'n nuwe grondwet, nuwe webwerf, nuwe familieregisters, nuwe CD-ettikette, nuwe gen-handleiding nuwe toevoegings tot die begraafplaasprojek en wat nog.
Die plek waar die vergadering gehou is, was uitstekend, die kos keurig en alles fyn georganiseerd.
In sy jaarverslag het die President, Hendrik Louw, die volgende aangeroer:
• Die GGSA-handelsmerk moet uitgebou word;
• GGSA-produkte is 'n belangrik bron van inkomste vir GGSA en help om die ledegeld binne perke te hou. Lede word aangemoedig om hulle genealogiese navorsing vir die GGSA beskikbaar te stel.
• Die kwessie van internasionale-affiliasie is op die tafel geplaas. Inligting sal ingewin word en by die volgende NUK-vergadering bespreek word. Die vraag is gevra of GGSA die organisatoriese infrastruktuur het daarvoor.
• 'n Uitgebreide databasis wat die landswye inligting van lede sal bevat word in vooruitsig gestel.
• Die kwessie van takke wat finansiële hulp nodig het, kan hanteer word deur 'n motivering aan die NUK te rig. 'n Uitnodiging word gerig aan takke wat spesiale bemarkingsprojekte aanpak om aansoek te doen vir finansiële steun.
Finansies
Die tessourier, André Heydenrich, het in sy verslag aangedui dat verlede jaar 'n mooi surplus getoon het. Takke kan gerus met kreatiewe bemarkingspogings vorendag. Die surplus is grootliks danksy die verkope van produkte. Ledegeld word met R10 verhoog. Daar is ou Familia’s by André wat takke kan kry om teen 'n afslagprys te verkoop.
‘n Produktelys is beskikbaar by André. Kerkregisters mag nie verkoop word nie en word weggegee saam met van die ander produkte wat te koop aangebied word.
Sestig persent van die takke (7 uit die 11) plus minstens drie lede van die NUK vorm 'n kworum vir 'n AJV-vergadering. Takke wat dit nie kan bywoon nie, kan 'n volmag stuur waardeur hulle wel as teenwoordig aangeteken sal word.
Vise-President, Petro Corejees-Brink
Sy het die afgelope jaar twee referate by buite-instansies gelewer waar die GGSA se werksaamhede op akademiese vlak onder die aandag gebring is. Wat betref die begraafplaasprojek, skryf sy in haar verslag: “Buite ons eie genealogiese kringe weet min mense van die Google Earth projek”. 'n Bewusmakingsaksies sal begin moet word.
GGSA-projekte: Dennis Pretorius
• Gedurende 2009/10 is die Braamfontein begraafplaas, voltooi,
• Die projek om 'n nasionale indeks van die onderskeie meesterskantoor se indekse saam te stel, het nog nie gerealiseer nie, omdat die nodige samewerking van die takke se kant af ontbreek.
• Ontsluiting van die 1984- kieserslys. Tikwerk is steeds aan die gang en vrywilligers word versoek om na vore te kom. Dis ‘n geweldig taak. Takke word versoek om in te koop en 'n letter van die alfabet te “aan te neem”.
Webblad: Dirk Bloem
Die ou webblad word verwyder, omdat dit ou inligting bevat. Die skakel sal egter outomaties oorskakel na die webwerf van EGGSA.
Die nuwe een sou reeds aktief gewees het, as die takke hul inligting aan Dirk gestuur het. Takke wat binne die volgende drie maande nie hulle inligting aan hom stuur nie sal nie op GGSA se webwerf gereflekteer word nie.
Die begrafnisbriewe van SAGen sal op GGSA se webwerf opgeneem word. GGSA-lede word versoek om begrafnisbriewe in te skandeer en aan Dirk te stuur. Die Noorwes-tak sal hulle s'n afsonderlik bemark.
Familia: Richard Ford
Sowat 3 000 Familia’s is dié jaar uitgestuur waarvan die meeste harde kopië is. Die totale koste vir druk en verspreiding was R75 000. Die redakteurskomitee bestaande uit Anne Lemkuhl, Keith Meintjies en Elmarie Weyers word in die verslag spesiaal bedank.
Skakeling En Bemarking: Rentia Landman
Radiopraatjies gelewer
Aanmoediging van die skakelpersone van die onderskeietakke
Hemde met GGSA logo en nuwe GGSA-plakkate in proses
Takverslae
Die takverslae is met dank aanvaar. Hulle spreek van goeie ondersteuning vir hulle lede en besondere inisiatief met bemarking.
Mosie: Noord-Transvaal
Dit handel oor Ancestry24 wat die boeke in die tak se biblioteek wil digitaliseer en die tak vra wat moet hulle doen. Die AJV besluit dat dit nie gedoen mag word nie, maar dat die President met Ancestry 24 in gesprek tree oor die moontlikheid van 'n kontraktuele verbintenis tot voordeel van GGSA-lede.
Bestuursverkiesing
President - Hendrik Louw
Vise-president - Petro Corjees-Brink
Nasionale Sekretaris - Leoni Barnard
Nasionale Tesourier – André Heydenrych
Addisionele lid - Dirk Bloem (GGSA-webtuiste en tegnologie)
Gekoöpteerde lede:
Familia - Richard Ford
Omnibus – Judie Meyer (Johan Pottas was nie weer beskikbaar nie)
Skakeling & Bemarking - Rentia Landman
Projekte - Dennis Pretorius
- Die volgende AJV is op 16/17 Maart 2012 in Uniondale met die tema: Go Country.
17 March 2011
Newsletter: March 2011
The latest newsletter of the branch is published below.
Please be patient while it is loading.
Click on "Wes-Gauteng-nuusbrief 2011-03" below to enlarge.
Wes-Gauteng-nuusbrief 2011-03
07 March 2011
Verby 600 000!
Dit is wat aan die gebeur is met Lucas Rinken se e-SAGI, seker die mees omvattende genealogiese databasis in Suid-Afrika.
Lucas wat ook voorsitter van die Wes-Gautengtak is, het bekendgemaak dat hy onlangs bogenoemde syfer bereik het. En nog is het einde niet. Hy werk nog elke dag met dieselfde ywer om die data wat hy van oral ontvang, met sy data saam te smelt. Dis nie 'n eenvoudige proses nie. Hy moet seker maak dat die inligting wat hy van 'n familie ontvang, inskakel by sy bestaande inligting om sodoende koppelings tussen families te maak. Juis dit is die groot waarde van e-SAGI. Dis nie bloot net name en datums nie.
![]() |
| Lucas help iemand se familie vind. |
Lucas is gereeld by genealogiese uitstallings in Gauteng en omliggende gebiede. Dan word hy oorval met navrae -- meestal met goeie gevolg.
Klik HIER vir meer inligting oor e-SAGI en hoe om dit te bestel.
04 March 2011
The world's biggest family: The man with 39 wives, 94 children and 33 grandchildren
Ziona Chana lives with all of them in a 100-room mansion;
His wives take it in turns to share his bed;
It takes 30 whole chickens just to make dinner.
Click on any picture to enlarge it.
Click on any picture to enlarge it.
Ziona Chana also has 94 children, 14-daughters-in-law and 33 grandchildren.
They live in a 100-room, four storey house set amidst the hills of Baktwang village in the Indian state of Mizoram, where the wives sleep in giant communal dormitories.
With 100 rooms the Ziona mansion is the biggest concrete structure in the hilly village of Baktawng You treat this place like a hotel. With 100 rooms the Ziona mansion is the biggest concrete structure in the hilly village of Baktwang. Mr Chana said: 'Today I feel like God's special child. He's given me so many people to look after.
'I consider myself a lucky man to be the husband of 39 women and
The family is organised with almost military discipline, with the oldest wife Zathiangi organising her fellow partners to perform household chores such as cleaning, washing and preparing meals. One evening meal can see them pluck 30 chickens, peel 132 pounds of potatoes and boil up to 220 pounds of rice.
Coincidentally, Mr Chana is also head of a sect that allows members to take as many wives as he wants.
![]() |
| The senior ladies of the Chana family |
He keeps the youngest women near to his bedroom with the older members of the family sleeping further away - and there is a rotation system for who visits Mr Chana's bedroom.
Rinkmini, one of Mr Chana's wives who is 35 years old, said: 'We stay around him as he is the most important person in the house. He is the most handsome person in the village. She says Mr Chana noticed her on a morning walk in the village 18 years ago and wrote her a letter asking for her hand in marriage.
And Mr Chana, whose religious sect has 400 members, says he has not stopped looking for new wives. 'To expand my sect, I am willing to go even to the U.S. to marry,' he said.
One of his sons insisted that Mr Chana, whose grandfather also had many wives, marries the poor women from the village so he can look after them.
01 March 2011
Jaarprogram, 2011
| DATUM | TYD | PLEK | ONDERWERP/GELEENTHEID |
|---|---|---|---|
| 2 – 6 Maart | 10.00 – 18.00 | Hobby-X in die Dome, Randburg | Ons hanteer 'n stalletjie namens die GGSA. |
| 19 Maart | 14:00 | Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin | Ds. Kobus van Tonder: "Die Dorslandtrek" |
| 16 April: | 14:00 | Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin | Dirk Bloem: "Die Nuwe Webwerf van die GGSA". |
| 14 Mei: | 09.00 - 14.30 | LDS-kerk, Parktown | Eie navorsing onder leiding van gesoute navorsingslede. |
| 18 Junie: | 14:00 | Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin | Richard Ford: "Die Nuwe Hersiene Grondwet van die GGSA" en hoe dit ons raak. |
| 16 Julie: | 14:00 | Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin | Marius Smit: 'n Drukker vertel hoe om jou publikasie mooi te maak en wat die pryse is. |
| 20 Augustus: | 14:00 | Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin | Besonderhede sal mettertyd bekend gemaak word. |
| 3 September: | Van 09.00 | Pretoria | Ons beman 'n stalletjie by die Genealogie- en Familie-erfenisfees gereëk deur Isabel Groesbeek. |
| 17 September: | Van 09.00 | Panorama-begraafplaas | Giel Nel en taklede: optekening van die grafte |
| 15 Oktober: | 14:00 | Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin | Ons wag voorstelle in van lede vir hierdie byeenkoms. |
| 19 November: | 14:00 | Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin | Afsluitingsgeleentheid. |
28 February 2011
Branch Committee, 2011
By Penny Evans
The branch held their AGM on 19 February 2011. The new committee is as follows:
| Designation | Name |
|---|---|
| Chairman | Lucas Rinken |
| Vice-Chairman | Bob Saunders |
| Recording Secretary | John Stephens |
| Membership Secretary | Gerard Marloth |
| Treasurer | Dennis Pretorius |
| Assistant Treasurer | Barbara Bouwer |
| Events Secretary | Margaret Humphries |
| Librarian | Graham Southey |
| Librarian Assistant | Louise Dick |
| Editor, Newsletter | Neels Coertse |
| Publicity and Blog Liaison | Penny Evans |
| Cemetery Recording | Giel Nel |
| Product Sales | Kriek Fourie |
Lucas Rinken thanked the committee for their hard work and commitment. He welcomed Bob Saunders and thanked him for being prepared to serve on the committee.
After the AGM Jack Holloway (right), son of Dr JE Holloway, and a long standing friend of Graham Southey spoke about the Anti-convict Movement of 1849. During that year the British intended to establish a penal colony at the Cape as was the case in Australia and Tasmania.
The colonists of the Cape stood together when they heard about this. Jack Holloway’s great grandfather, George Holloway signed the anti convict petition. In this petition they declared that they would have nothing to do with the government and would not sell produce to the ship, The Neptune, on which the convicts were held.
The ship lay at anchor for months and the convicts might have perished had it not been for a few who were loyal to the British government. One of them was Captain Robert Stanford. He owned a large farm, Kleine Rivers, and he was able to send produce to the convict ship.
His actions were regarded as treason by the colonists and he was ostracized.
Captain Stanford’s child became ill and died on the way to Cape Town. Stanford approached George Holloway, who owned the Coaching Inn in Kuilsrivier for a room where the child could be laid out. George Holloway agreed but knew that this would cause trouble if he assisted Stanford.
He was boycotted, became bankrupt and lost everything. In 1854 George Holloway sent a petition to the British government asking for compensation. This petition is now in Stanford House.
Edward Robert Stanford, a grandson of Captain Robert Stanford, married Daisy Wayland who was a distant relative of Graham Southey.
07 February 2011
Cemetery Recording Outing on 5 February 2011
Report and photographs by Penny Evans
This estate is situated in an area that was previously a farm which had belonged to Mr and Mrs Tanning. Situated within the estate is an old family cemetery which is enclosed by a stone wall.
Members of the following families have been buried here: Mulder, White, Van der Merwe, Van Zyl, Smit, Meyer, Van derWalt, Snijman, Smith, Labuschagne, Booysen, Roos and Reyneke.
It is difficult to know when the first family members were buried here. From an existing headstone one sees that a Mr Viljoen passed away in 1898. Most family members were buried from the 1920's to the 1960's, although a few were buried in the 1980's. There is a recent grave dating to November 2010. Fresh flowers had been placed on this grave.
In the vicinity were two buildings from a previous era — a dilapidated farm silo and a small farm school which was being renovated. At 12:30 pm we reluctantly left.
A big thank you to John and Iris Stephens for the arrangements and refreshments. We look forward to the next outing in this area.
23 January 2011
Successful genealogy day at the Roodepoort Museum
By Penny Evans
Guides took small groups of visitors on a tour of the museum which had exhibits and photographs of the early days of gold mining in the vicinity of Roodepoort. The museum has a section converted into an mid 1800's Highveld farmhouse, the kitchen, lounge and bedrooms furnished according to the style of the day. In addition various rooms depict the decor of the Victorian era and even that of the 1920's and 1930's. A wonderful worthwhile visit.
Above: Ann Smart, curator: Roodepoort Museum
Exhibitors arrived early to set up their tables. Although the day got off to a slow start, by mid morning many visitors had arrived. The exhibitors were kept busy answering questions, giving advice and handing out information sheets. Visitors eagerly waited while the databases were checked for any infomation on their ancestors. Some delighted visitors were inspired to join our branch. Members had the chance to socialize over a cup of coffee.
We would like to thank the following branches for their support:
Johannesburg branch;
Northern Transvaal branch representing the Barkhuizen and Diedericks families;
Isabel Groesbeek (right above), a knowledgeable and experienced researcher;
Anne Smart, curator of the Roodepoort Museum and her staff;
Neels Coertse (left) for being available to take photographs of the family history information in Bibles;
Lucas Rinken for spending many exhausting hours searching his database;
The members who helped set up tables and
The staff of the Civic Theatre.
Right: Members paging through some of the genealogy books.
The planning and hard work of the committee made this a successful day. A very special thanks to John Stephens for his input and for supporting us on the day, despite his illness.
16 January 2011
Newsletter: January 2011
The latest newsletter of the branch is published below.
Please be patient while it is loading.
Click on "Full Screen" below to enlarge it.
Wes-Gauteng-nuusbrief 2011-01
Newsletter: December 2010
The latest newsletter of the branch is published below.
Please be patient while it is loading.
Click on "Full Screen" below to enlarge it. Wes-Gauteng-nuusbrief 2010-12
Subscribe to:
Posts (Atom)





